leesgoed


Waag om te lewe! 5

Deelgoed het aanvanklik ook in my kop kom lĂȘ omdat ek graag met mense wil deel wat ek lees en kyk en beleef. Ek wil met my leke resensies oefen om te skryf en myself leer om te reflekteer en te verwoord en hopelik myself dwing om dieper te ervaar. […]