doengoed


Spesiale gewone dinge

Donderdagaand is kooraand. Oudergewoonte ry ek terug in die drukte van die spitverkeer nadat ek die kinders afgelaai het. Twee en ‘n half uur van breindood ontspan lê voor. Ek ontdek egter ‘n cd met snitte uit Verdi se bekendste operas in die cd-speler. Skielik word die gewone spesiaal want […]


Sout, water en wonderwerke 2

Moeder Raaf skryf hierdie jaar weer na byna drie dekades graad 4 eksamen. Die week stoei ek en my oudste deur die Wetenskap en leer van soute in seewater. Gewone tafelsout (natriumchloried) is een van die soute wat opgelos is in seewater. Saam verwonder ons ons aan die Dooie See […]


Woes se mentorprogram

Ek slyp my tande vir die Mentorskapprogram wat www.woes.co.za  beplan in rubriekskryf. As dit ‘n sukses is sal hulle in die toekoms ook sulke programme aanbied vir die skryf van artikels, gedigte, kortverhale en jeugverhale. WAT BEHELS DIE PROGRAM? Hierdie eerste kursus fokus op hoe mens ‘n rubriek of meningsstuk […]