{"id":243,"date":"2012-07-11T21:01:05","date_gmt":"2012-07-11T19:01:05","guid":{"rendered":"http:\/\/www.deelgoed.co.za\/?p=243"},"modified":"2012-07-25T03:49:37","modified_gmt":"2012-07-25T01:49:37","slug":"legkaart-van-die-lewe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.deelgoed.co.za\/?p=243","title":{"rendered":"Legkaart van die Lewe"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"https:\/\/www.deelgoed.co.za\/wp-content\/uploads\/2012\/07\/Puzzle-Pieces-of-Your-Life-Fit.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-thumbnail wp-image-245 alignleft\" title=\"Puzzle-Pieces-of-Your-Life-Fit\" src=\"https:\/\/www.deelgoed.co.za\/wp-content\/uploads\/2012\/07\/Puzzle-Pieces-of-Your-Life-Fit-150x150.jpg\" alt=\"\" width=\"150\" height=\"150\" \/><\/a>Ons is telkens so besig om ons eie lewe te beplan en te bou, dat ons soms die hele prentjie miskyk. Maar kyk ons op, sien ons die Legkaartmaker wat vir ons \u2018n spesiale toekoms en verwagting wil gee en wil help bou. (Jer. 29:11)<\/p>\n<p>Die volgende gedig het ek byna veertien jaar terug geskryf toe ek nog gewroeg het oor of die Here vir my \u2018n man gaan gee&#8230;<\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Legkaart van die Lewe<\/span><\/strong><\/p>\n<p>Toe ons nog kinders was<br \/>\nhet ons legkaarte gepas.<br \/>\nUre van voel ek kyk,<br \/>\ndae van las en druk&#8230;<br \/>\ntot finaal die prentjie pryk.<\/p>\n<blockquote><p>Vandag pas ek weer,<br \/>\ndie stukkies keer op keer<br \/>\nin die legkaart van my lewe.<\/p><\/blockquote>\n<p>Strategie, plan en orde,<br \/>\nstukkies op die borde.<br \/>\nKykkant lag na bo,<br \/>\nstel die grense in die raam,<br \/>\ns\u00f3 gaan ek <strong><em>my<\/em><\/strong> prentjie rig.<\/p>\n<blockquote><p>Vandag, las ek weer,<br \/>\nmy raam breek middeldeur<br \/>\ndie kykkant gryns blind vir my.<\/p><\/blockquote>\n<p>Sonde, seer en eie orde&#8230;<br \/>\ns\u00f3 rig ek in wanorde.<br \/>\nMy plan forseer ek<br \/>\nprematuur in plek.<br \/>\nU sterf vir so \u2018n gek!<\/p>\n<blockquote><p>Vandag lag ek weer,<br \/>\nU raam heel nou die seer.<br \/>\nSaam bou ons stukkies van my lewe<\/p><\/blockquote>\n<p>Kom Pappa, kom bou saam!<br \/>\nKyk die passie rooi granaat<br \/>\nlangs die uithou groen pampoen.<br \/>\nDie vreugde vlinder fladder<br \/>\noor die perske bloeisels van vergewe.<\/p>\n<blockquote><p>Vandag bid ek weer.<br \/>\nU dank ek keer op keer.<br \/>\nAi, party stukkies pas s\u00f3 fraai!<\/p><\/blockquote>\n<p>Roeping, doel en liefde<br \/>\nek is \u2018n stukkie van waarde.<br \/>\nPas my in U legkaart van lewe<br \/>\nom kleur te gee op aarde,<br \/>\nU koninkryk na te strewe!<\/p>\n<blockquote><p>Vandag glo ek weer,<br \/>\nU ken ons deur en deur.<br \/>\nU pas stukkies langs mekaar&#8230;<\/p><\/blockquote>\n<p><strong>Dankie vir my legkaart-maatjie en my legkaart-lewe !<\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons is telkens so besig om ons eie lewe te beplan en te bou, dat ons soms die hele prentjie miskyk. Maar kyk ons op, sien ons die Legkaartmaker wat vir ons \u2018n spesiale toekoms en verwagting wil gee en wil help bou. (Jer. 29:11) Die volgende gedig het ek byna veertien jaar terug geskryf [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[11,7],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.deelgoed.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/243"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.deelgoed.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.deelgoed.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.deelgoed.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.deelgoed.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=243"}],"version-history":[{"count":10,"href":"https:\/\/www.deelgoed.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/243\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":250,"href":"https:\/\/www.deelgoed.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/243\/revisions\/250"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.deelgoed.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=243"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.deelgoed.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=243"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.deelgoed.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=243"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}