Daily Archives: 2013/10/22

1 post

Saksofoonklanke en musiek vir die hart

Verlede jaar met my veertigste verjaardag het ‘n vriendin my verseker dat daar ‘n opwindende nuwe era vir my aangebreek het. Vir haar het daar persoonlik ook ‘n paar pennies begin dieper val op dié ouderdom. Haar verhouding met die Here en roeping het ‘n ryker nuwe dimensie bygekry. Ek […]