Monthly Archives: December 2011

2 posts

Google Straat-kykers

Google bied al ‘n geruime tyd gratis aanlyn padkaarte vir nie-kommersiële gebruik aan sodat ek en jy ons roetes kan beplan hetsy ons nou per voet, motor, fiets of publieke vervoer gaan reis. Aanvanklik het Google satellietbeelde gebruik om kaarte ‘n groter visuele element te gee. Die visuele en pret-faktor is uitgebrei met die […]

Waag om te lewe!

Deelgoed het aanvanklik ook in my kop kom lê omdat ek graag met mense wil deel wat ek lees en kyk en beleef. Ek wil met my leke resensies oefen om te skryf en myself leer om te reflekteer en te verwoord en hopelik myself dwing om dieper te ervaar. […]