Monthly Archives: July 2012

2 posts

As meubels kon praat

‘n Groet-moment by die kis voor die lykswa vir oulaas vertrek. Vandag was weer vir my so ‘n kis-oomblik toe hulle pa se  twee laaikaste en chevaal kom wegry het pandtjiewinkel toe. Ek wou amper weer vir oulaas oor die hout streel en die herinneringe in die stof aan my […]